2015 SPRITE EN-SUITE MET VOL PRIVAAT BADKAMER

Sold By: 

Date Posted: 

Share on:

Details

Category: 

Condition: 

Berth: 

Axle: 

Road Type: 

Shower: 

Toilet: 

Roof Type: 

PRIVAAT BADKAMER en Eilandbed 2015 Sprite En-Suite.

Die BESTE TOEGERUSTE en MOOISTE EN-Suite Sprite in die land.

Top Caravans Vanderbijlpark.

Alles Ingesluit:

– Split unit Aircon.
– Privaat badkamer met warm stort, spoeltoilet en wasbak.
– EWIK movers met battery en C-Tek charger.
– Eilandbed met Bamboo matras.
– Buite kombuis met gasstoof, wasbak met warm water, mikrogolf en spens.
– Mag wiele.
– Voltent met extension.
– Rally tent.
– Aluminium klere wasgoedlyn buite gemonteer op karavaan.
– Dubbeldeur yskas/vrieskas.

Padwaardigheid en BTW ingesluit.

Die karavaan is uitmuntend opgepas en sleep so gemaklik want hy is nie onnodig groot nie.

Whatsapp: https://wa.me/27835564951

Website: http://www.topcaravans.co.za

Facebook: https://www.facebook.com/TopCaravans

Finansiering kan gereel word

Inruilings is welkom

Photos

Enquire to Buy