Meer as R180000-00 se EKSTRAS INGESLUIT. 2019 ENKULU 2 Offroad Karavaan. Top Caravans Vanderbijlpark.
BTW ingesluit met BTW faktuur.
Hierdie Enkulu is soos ‘n baba opgepas en het nie eers klipmerkies nie.
Geïsoleerde Aluminium raam en bakwerk, geen roes. Dis ‘n ordentlike offroad karavaan met robuste 2.5 ton as.
Alles hieronder is INGESLUIT:
– Reich Easy Drive auto engaging movers.
– Split unit Aircon, warm en koud.
– 16 duim mags met BF Goodrich bande en remstelsel.
– Die dak lig met die druk van ‘n knoppie.
– Uitgly dubbelbed met LED lees-liggies, jy slaap nie onder ‘n seil nie.
– 90lt National luna yskas/vrieskas.
– 200w solar panele op dak gemonteer.
– Ingeboude kombinasie stoof met warm water wasbak binne-in die wa.
– 270 quick pitch awning met al die kante en draft skirt.
– Houtrak.
– 2 x Gasbottels.
– Ingeboude porta op slide.
– Fiamma handvatsel om gemaklik te kan inklim.
– Stainless braai.
– Aluminium opvou tafel wat in die neus gestoor word op ‘n rakkie.
– 19lt Mikrogolf.
– Travel blanket splinternuut.
– Hansen gas/220v geyser.
– 105ah Battery met C-Tek chargers.
– Sandtracks op neus gemonteer.
– 120lt Ingeboude watertenk.
– Buite opwas area met warm water en droograk.
– Brad Harrison konneksie om te laai terwyl mens sleep.
– Cadac stoof op kombuis blad.
– Buite kombuis met spens plus groot uittrek laai.
– Hengse groot neuskas.
– LED ligte binne en buite.
– Stort met warm water.
– 4 Quick release stabilizers.
– Baie pakplek binne met hangkas.
Relatief lig gewig, erodinamies en sleep verbasend maklik.
Alle dokumente op datum.
Vanderbijkpark, Gauteng.
Kamp in ‘n japtrap in lieflike styl en gerief.
Whatsapp: https://wa.me/27835564951
Website: http://www.topcaravans.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/TopCaravans
Finansiering kan gereel word
Inruilings is welkom