JURGENS CI REGAL SAPPHIRE LIMITED EDITION KARAVAAN 2002

Sold By: 

Date Posted: 

Share on:

Details

Category: 

Condition: 

Road Type: 

Toilet: 

Roof Type: 

2002 Jurgens CI Regal Sapphire Limited Edition karavaan te koop.

Soos die tyd aanstap het ek hom verander en aangepas sodat ons gemaklik met die minste moeite kamp met genoeg pakplek vir klêre en die kombuis toebehore het sy eie kas. ( kyk fotos )
Ek glo nie in kosmaak in die karavaan nie,die hele kombuis is buite.
Op navraag 0766018979 sal ek nog fotos stuur van karavaan en ekstras.
Lisensie verval volgende jaar Junie 2026

1. Nuwe volledige as vervaardig deur VTEC in Vereeniging.
2. Nuwe inloop rem piston by hak.
3. Chassis versterk by A frame.
4. 50mm gelig.
5. 3 Nuwe bande met “mags”en banddruk monitor in motor.
6. Yellow blade.
7. Ek het ñ “gadget” ontwerp sodat die karavaan nie in die dorp afgehak kan word of die handbriek opgetrek kan word nie.
8. Boor vir oplig van karavaan.
9. Alle kragdrade met 2.4 mm vervang.
10. DB bord, Bosch battery laaier, en 620 battery geskuif na voor in die neus.
11. Inverter output 1500 W( AC 230V ) 12 V, hy is nie gekoppel maar werkend.
12. Split lugversorger.
13. Add a room (nooit opgeslaan)
14. Rally tent (nooit opgeslaan)
15. Groot Porta Potty
16. Nuwe Wasmajien
17. Volledige water toestel met wasbak (60 liter drom met pomp) gekoppel aan die kraan. GEEN WATER AANDRA !!
18. 2 Silwer seile 6m x 5m plus 2 storm nette, storm bande en penne.
19. Anjovis net grondseile wat fantasties werk !!
20. Karavaan tent kan enkel of dubbel grote opgeslaan word.
21. Dubbel Eiland bed met hoë intensiteit matras en dubbel bed voor.
22. Voorste bed kan verander na tafel met banke.
23. Kragpunte aan weerskante by koppenend vir laai van fone.
24. Ekstra kragpunte.
25. 30m Windbreker met pale om karavaan.

Ekstras:
Konveksionele mikrogolf oond
2 plaat stofie met oond (Elekt)
2 plaat gasstoof met gas bottel
Yskas
Ketel
Staal tafel + aluminium tafel aan karavaan
Skottel braai en potjie pot houer
Draagbare gasstofie
DSTV mini skottel met 3m aluminium pyp en DSTV dekodeerder
Strandsambreel
Domkrag
Brandblusser
3×3 Gazebo
Sleepspieëls
Camp Master 12v coolbox

Prys van hierdie uitmuntende, goed opgepaste karavaan met ń magdom ekstras is R120K wat ñ winskopie is.

As jy nie ñ sleepvoertuig het nie kan jy die karavaan se maatjie 2015 Mahindra Scorpio SUV 7 sitplek 2,2 Diesel saam koop vir R160K

Die karavaan is tans in Jacobsbaai naby Saldanha op die Kaapse Weskus
Kontak:
Sakkie
0766018979

Photos

Enquire to Buy