2016 Jurgens XT160 – Klaar vir Jou Volgende Avontuur! ??
? Prys: R129 900.00
Hierdie 2016 Jurgens XT160 is ‘n uitstekende opsie vir die kampeerder wat op soek is na ‘n praktiese en goed toegeruste woonwa. Met ‘n goeie verskeidenheid toerusting en geriewe is hierdie eenheid gereed om die pad aan te pak.
?? Kenmerke & Toerusting
? Yskas/Vrieskas
? L-vormige tent
? Gas-/Eletriese geyser
? Gasstoof
? Gasbottels
? 12V / 220V
? Eetgerei
? Grondseil
? Penne & toue
? Batterye
? Jerrykanne
? Reeds gediens
? Inruilings welkom
? Finansiering beskikbaar (T’s & C’s geld)













