DELUXE UNIQUE Gravel Roader Sprite SP Tourer.
Brilliant condition Special Edition GRONDPAD KARAVAAN.
This SP Tourer is so WELL LOOKED AFTER that it is almost UNBELIEVABLE.
Included:
* – 90LT National Luna Fridge/Freezer.
* – Built in AIRCON, hot and cold for summer and winter.
* – Extra canvas bags inside.
* – Buitekombuis met spens, werksblad, opwas met lopende water, gasstoof en Mikrogolf-oond.
* – Die tent se dak is reeds aan die karavaan vas so mens hoef nie in te ryg nie.
* – VOLLEDIGE kante om vol tent te maak PLUS extension STOEP.
* – Dubbelbed plus enkelbed wat dinnette maak met tafeltjie.
* – Kaste en pakplek vir AFRIKA asook ‘n hengse groot buite-kas onder die bed wat kan sluit.
* – BESKERMINGS-RAME en ordentlike all terrein 15 duim groot wiele, remstelsel en meer grondvrye-hoogte.
* – Houtrakkie, gasbottel, spaarwiel en mudflaps.
* – Battery met laaistelsel asook Anderson laaipunt om battery te laai terwyl jy sleep.
ALLES op hierdie grondpad-karavaan lyk soos nuut.
Kamp in heerlike gerief.
Top Caravans Centurion Pretoria.
Inruilings moointlik.
Finansiering kan gereel word.
BTW faktuur.
Padwaardigheid sertifikaat Ingesluit.